Geletterdheid met grasie

R0

Geletterdheid met grasie is ‘n Afrikaanse geletterdheidsprogram vir volwassenes, sowel as vir kinders wat uitdagings met lees ervaar. Dit kan ook as aanvullingsmateriaal vir die Grondslagfase gebruik word. Die program word gratis beskikbaar gestel om ‘n verskil in die gemeenskap te maak.